Welkom by lewenslesse in die klas!

Hierdie blad is spesiaal ontwerp vir elke graad 8 LO - leerder wat verdere inligting oor die voorgeskrewe LO - werk vir die jaar wil he!


No posts.
No posts.

LO graad 8 handboek

LO graad 8 handboek
Hierdie handboek is een van die voorgeskrewe handboeke vir LO graad 8. Dit is 'n baie volledige hanboek met baie inligting en toepaslike aktiwiteite.

Ander nuttige handboeke en leesmiddels

  • Leermiddels, Graad 8
  • Lewensorientering Graad 8, Tree Vooruit reeks
  • Lewensorientering vandag , Graad 8
  • Oxford Suksesvolle Lewensorientering, Graad 8
Hierdie webjoernaal/ blog is geskep vir leerders wat vrae het oor die spesifieke modules in die Graad 8 LO silabus.

As ons nie dadelik respondeer op jou vrae nie, email ons gerus op die volgende:

lezellevdw@yahoo.com
oosthuizennina76@gmail.com

Ons hoop om jou graad 8 LO jaar te vergemaklik en duidelikheid ten opsigte die inhoud te bring.

Sterkte vir die jaar!

Jou LO onderwyser/es is daar!

Jou LO onderwyser/es is daar!
Moenie vergeet om van jou onderwyser/es gebruik te maak as jy sukkel met jou werk nie. Onthou: hulle is daar om te HELP

Deursoek die webjoernaal